Tag Archive | Boeke

Prof. Johan Malan – Jesus Christus en ons lewe in Hom (Afrikaans)

For our Afrikaans readers – NEW BOOK by Prof Johan Malan.

Nuwe Boek: Jesus Christus en ons lewe in Hom

’n Nuwe boek deur Johan Malan, getiteld Jesus Christus en ons lewe in Hom, is in April 2012 deur Lux Verbi uitgegee. Dit bevat ’n sistematiese, evangeliese leerstelling oor die Persoon en werke van die Here Jesus. Die boek word landswyd deur Christelike en ander boekhandelaars versprei, maar kan ook per pos bekom word by On the Dot (Lux Verbi se verspreider), Kalahari.net en Leserskring. Volg die skakel hier onder vir die bekendstelling op Lux Verbi se webblad:

http://www.luxverbi.co.za/content/jesus-christus-en-ons-lewe-hom

Dit sal baie waardeer word indien u hierdie inligting aan vriende en kennisse op u adreslys sal stuur.

Onder volg ’n resensie deur Anton Bosch. Daarna word agtergrondgegewens deur die skrywer aangebied vir redes wat tot die skryf van ’n boek van hierdie aard gelei het, asook ’n kort opsomming van die boek self. Continue reading